Vir Die Lekker Lees: 21 Afrikaanse Kort Verhale

Prijzen vanaf
5,47

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol 21 Stories vir koffie tyd vir wanneer jy so `n bietjie wil ontsnap en jou voete opskop! >Heelwat van my stories het so `n titseltjie of meer van die waarheid by hulle ingewerk. Natuurlik is daar ook stories wat meer uit my aktiewe verbeelding kom. Baie van die stories het diere in aangesien my groot liefde vir hulle dit amper ontmoonlik maak om nie `n dier in die storie in te skryf nie. Skryf en lees is my ontsnapping van die alledaagse. Ek hoop dus dat my stories ook vir ander mense `n bietjie kan wegdra van hul eie alledaagse. Bekroonde skrywer Dorothy De Kok skryf Ek het dit baie geniet. Die stories is so uniek Suid Afrikaans. So mooi Afrikaans. Ek weet my oorlede ma sou baie van die stories gehou het.en ek kon nie help om aan haar te dink heelpad deur die boek nie. Ek hoop daar is nog een binnekort oppad

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
5,47
2,49
7,96
Naar shop
2,49 Shipping Costs
5,47
2,49
7,96
Naar shop
2,49 Shipping Costs
8,00
2,99
10,99
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

21 Stories vir koffie tyd vir wanneer jy so `n bietjie wil ontsnap en jou voete opskop! >Heelwat van my stories het so `n titseltjie of meer van die waarheid by hulle ingewerk. Natuurlik is daar ook stories wat meer uit my aktiewe verbeelding kom. Baie van die stories het diere in aangesien my groot liefde vir hulle dit amper ontmoonlik maak om nie `n dier in die storie in te skryf nie. Skryf en lees is my ontsnapping van die alledaagse. Ek hoop dus dat my stories ook vir ander mense `n bietjie kan wegdra van hul eie alledaagse. Bekroonde skrywer Dorothy De Kok skryf Ek het dit baie geniet. Die stories is so uniek Suid Afrikaans. So mooi Afrikaans. Ek weet my oorlede ma sou baie van die stories gehou het.en ek kon nie help om aan haar te dink heelpad deur die boek nie. Ek hoop daar is nog een binnekort oppad

Amazon

Pages: 100, Paperback, Independently published


Productspecificaties

Merk Independently Published
EAN
  • 9798198558250
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
5,47
Naar shop