Twee word een

Prijzen vanaf
16,00

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Hoër Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Hoërskool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenbosch waar sy die graad PhD in Filosofie in die Opvoedkunde, Beleidstudies (2014) verwerf. Daarna het sy as post-doktorale genoot by die Sentrum vir Versoening en Geregtigherid aan die Universiteit van die Vrystaat ingeskakel. As die weduwee van prof. Russel Botman tree sy as voorsitter van die Russel Botman Beursfonds op en is 'n lid van die Russel Botman Gedenklesing Kommittee. Sy is afgetree. Haar publikasies is Sedert die dood ons skei (2022) en Steeds bly die liefde (2023). Die potgooi On Her Way, podcast on grief and loss en 'n tweede seisoen ... In Conversation With... is in respons op haar boeke en lesers wyd beskikbaar.

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
16,00
2,99
18,99
Naar shop
2,99 Shipping Costs
59,99
Gratis
59,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
59,99
Gratis
59,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Hoër Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Hoërskool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenbosch waar sy die graad PhD in Filosofie in die Opvoedkunde, Beleidstudies (2014) verwerf. Daarna het sy as post-doktorale genoot by die Sentrum vir Versoening en Geregtigherid aan die Universiteit van die Vrystaat ingeskakel. As die weduwee van prof. Russel Botman tree sy as voorsitter van die Russel Botman Beursfonds op en is 'n lid van die Russel Botman Gedenklesing Kommittee. Sy is afgetree. Haar publikasies is Sedert die dood ons skei (2022) en Steeds bly die liefde (2023). Die potgooi On Her Way, podcast on grief and loss en 'n tweede seisoen ... In Conversation With... is in respons op haar boeke en lesers wyd beskikbaar.

Amazon

Pages: 240, Paperback, Beryl Botman


Productspecificaties

Merk Beryl Botman
EAN
  • 9798235736016
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
16,00
Naar shop