Vergelijk aanbieders (1)
Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.
Productspecificaties
| EAN |
|
|---|---|
| Maat |
|
Prijshistorie
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: