SA Toere en Avonture

Prijzen vanaf
13,50

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (2)

Beschrijving

Bol Milly het stil middae en tee op haar ouderdom verwag-nie nog 'n avontuur nie. Maar toe die Cotswold-reën te veel raak, het sy en Reggy Suid Afrika kom verken.Hierdie Humoristiese versameling volg Milly en Reggy van Engeland tot Suid-Afrika . Hulle het Suid Afrika verken vanaf, Kaapstad tot Mphumalanga. Reggy, ñ knorrige ou man se humor het altyd ñ glimlag veroorsaak. Met droë humor en skerp waarneming, bewys hierdie stories dat ouer word nie stagnering is nie, maar eerder avonture wat wag.Perfekt vir lesers wat senior-fiksie met autentieke karakters, Suid-Afrikaanse geur, en humor wat met 'n glimlag land, liefhet. Avontuur tree nie af nie. Humor ook nie.

Vergelijk aanbieders (2)

Sorteren op:

€ 13,50 € 2,99 verzendkosten Totaal € 16,49

€ 34,33 € 9,99 verzendkosten Totaal € 44,32

Beschrijving (1)

Milly het stil middae en tee op haar ouderdom verwag-nie nog 'n avontuur nie. Maar toe die Cotswold-reën te veel raak, het sy en Reggy Suid Afrika kom verken.Hierdie Humoristiese versameling volg Milly en Reggy van Engeland tot Suid-Afrika . Hulle het Suid Afrika verken vanaf, Kaapstad tot Mphumalanga. Reggy, ñ knorrige ou man se humor het altyd ñ glimlag veroorsaak. Met droë humor en skerp waarneming, bewys hierdie stories dat ouer word nie stagnering is nie, maar eerder avonture wat wag.Perfekt vir lesers wat senior-fiksie met autentieke karakters, Suid-Afrikaanse geur, en humor wat met 'n glimlag land, liefhet. Avontuur tree nie af nie. Humor ook nie.


Productspecificaties

Merk Estelle Smit
EAN
  • 9798235087668
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
13,50
Naar shop