Rooibos Tee

Prijzen vanaf
10,00

Gesponsorde links

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Daar is min dinge so troostend soos 'n warm koppie rooibostee - eenvoudig, eg en vol genesing. Rooibos Tee - Stil oomblikke vir die siel nooi jou om vir 'n oomblik stil te raak, diep asem te haal en weer God se vrede te ontdek. Deur 52 inspirerende weekstukke, gevul met bemoedigende oordenkings, eerlike refleksievrae, gebede, Skrifgedeeltes en positiewe affirmasies, neem Alida de Bruyn jou op 'n reis van herstel, selfontdekking en geloof. Hierdie boek herinner jou dat jy nie alles alleen hoef te dra nie en dat elke nuwe dag 'n vars begin kan wees. Maak vir jou 'n koppie rooibostee, kom sit 'n rukkie en laat hierdie bladsye jou hart vul met hoop, rus en die sagte wete dat God jou elke tree van die pad dra.

Vergelijk aanbieders (3)

Gesponsorde links · Sommige shops betalen ons een vergoeding

Sorteren op:

€ 10,00 Gratis verzending

€ 10,00 Gratis verzending

€ 11,50 € 2,99 verzendkosten Totaal € 14,49

Beschrijving (1)

Daar is min dinge so troostend soos 'n warm koppie rooibostee - eenvoudig, eg en vol genesing. Rooibos Tee - Stil oomblikke vir die siel nooi jou om vir 'n oomblik stil te raak, diep asem te haal en weer God se vrede te ontdek. Deur 52 inspirerende weekstukke, gevul met bemoedigende oordenkings, eerlike refleksievrae, gebede, Skrifgedeeltes en positiewe affirmasies, neem Alida de Bruyn jou op 'n reis van herstel, selfontdekking en geloof. Hierdie boek herinner jou dat jy nie alles alleen hoef te dra nie en dat elke nuwe dag 'n vars begin kan wees. Maak vir jou 'n koppie rooibostee, kom sit 'n rukkie en laat hierdie bladsye jou hart vul met hoop, rus en die sagte wete dat God jou elke tree van die pad dra.


Productspecificaties

Merk Malherbe Uitgewers
EAN
  • 9781997483472
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
10,00
Naar shop