Amanda se roetinelewe in Kaapstad verander onvermydelik toe sy begin korrespondeer met Lars Eksteen, 'n berugte joernalis wat vir moord gevonnis is. Wat begin as 'n strewe na lig in donker dae, ontaard in 'n lewensgevaarlike ontdekkingstog-van korrupte polisiemagte tot internasionale mensehandel. Deur haar briewe raak Amanda emosioneel betrokken by Lars en word gou deel van 'n gevaarlike ondersoek na onreg en skuld. Met hulp van 'n privaat speurder en net 'n paar bondgenote binne die magte, staan Amanda teen 'n magtige netwerk wat haar lewe bedreig. Die onverwagte band tussen haar en Lars gee albei nuwe hoop, selfs wanneer ontvoering, geweld en verrraad hulle elke tree inwag. Wanneer Amanda self in gevangenskap beland en die ware skuldiges ontbloot word, sal sy moet besluit wat ware moed beteken-en of liefde die donkerste omstandighede kan oorleef.
Prijshistorie
* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: