Langbourne: 1

Prijzen vanaf
31,25

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (2)

Beschrijving

Bol Nadat hulle ontvlug het van die onderdrukking in Pole, vestig 'n jong Joodse familie hulle in Ierland waar hulle knellende armoede en swaarkry ondervind. Sonder die ondersteuning van hul treurende vader, neem twee broers sake in hulle eie hande en span die seile na Afrika.In 1891 kom Morris (16) en Dawid (15) in Port Elizabeth, Suid-Afrika, aan en hulle begin onmiddellik om hulle besigheidsplan in werking te stel. Hulle span saam met Nguni, 'n sagmoedige reus uit die amaXhosa-stam wat hulle die weg wys in die bosse van Afrika en hulle beskerm teen roofdiere wat hulle nie eens geweet het bestaan nie.Beginselvas, gegrond in hul ouers se opvoeding, leer die seuns om aan te pas by Afrika se toestande, haar mense en kultuur. Hulle leer ook baie vinnig hoe om hier besigheid te doen, met ongelooflike resultate.GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL

Vergelijk aanbieders (2)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
31,25
Gratis
31,25
Naar shop
Gratis Shipping Costs
31,84
Gratis
31,84
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Nadat hulle ontvlug het van die onderdrukking in Pole, vestig 'n jong Joodse familie hulle in Ierland waar hulle knellende armoede en swaarkry ondervind. Sonder die ondersteuning van hul treurende vader, neem twee broers sake in hulle eie hande en span die seile na Afrika.In 1891 kom Morris (16) en Dawid (15) in Port Elizabeth, Suid-Afrika, aan en hulle begin onmiddellik om hulle besigheidsplan in werking te stel. Hulle span saam met Nguni, 'n sagmoedige reus uit die amaXhosa-stam wat hulle die weg wys in die bosse van Afrika en hulle beskerm teen roofdiere wat hulle nie eens geweet het bestaan nie.Beginselvas, gegrond in hul ouers se opvoeding, leer die seuns om aan te pas by Afrika se toestande, haar mense en kultuur. Hulle leer ook baie vinnig hoe om hier besigheid te doen, met ongelooflike resultate.GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL

Amazon

Pages: 246, Paperback, Alandau P/L


Productspecificaties

Merk Alandau P/L
EAN
  • 9781764163408
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
31,25
Naar shop