die Vlam van Yah: ’n Liefde sterker as Dood

Prijzen vanaf
11,05

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol WAT AS DIE LIEFDE WAARNA U SOEK, REEDS NA Ú SOEK? Die wêreld praat maklik oor liefde-maar oral sien ons verwerping, eensaamheid, gebroke verhoudings, sonde en hartseer. Tog openbaar Hooglied 'n Liefde wat die menslike verstand te bowe gaan: die heilige, vurige en onuitblusbare Liefde van YHWH vir sy mense. DIE VLAM VAN YAH neem u op 'n reis van verlange en soeke, deur mislukking en bekering, tot genesing, intimiteit en volkome oorgawe aan Jesus Christus-die hemelse Bruidegom. Hierdie is nie bloot 'n verklaring van 'n antieke liefdesgedig nie. Dit is 'n oproep aan die gebroke mens, die afgedwaalde gelowige en elkeen wat wonder of ware Liefde nog bestaan. U sal ontdek dat sy Liefde u nie net vind nie. Dit reinig, herstel en verander u. "Want sterk soos die dood is die liefde ... haar vurige vlamme is vuurvlamme-'n vlam van Yah." - Hooglied 8:6 Stephan Landman skryf met 'n diepe liefde vir die Woord van God en 'n sterk begeerte dat mense die waarheid, genesing en verlossing in Jesus Christus.

Vergelijk aanbieders (3)

Sorteren op:

€ 11,05 Gratis verzending

€ 11,05 Gratis verzending

€ 12,50 € 2,99 verzendkosten Totaal € 15,49

Beschrijving (1)

WAT AS DIE LIEFDE WAARNA U SOEK, REEDS NA Ú SOEK? Die wêreld praat maklik oor liefde-maar oral sien ons verwerping, eensaamheid, gebroke verhoudings, sonde en hartseer. Tog openbaar Hooglied 'n Liefde wat die menslike verstand te bowe gaan: die heilige, vurige en onuitblusbare Liefde van YHWH vir sy mense. DIE VLAM VAN YAH neem u op 'n reis van verlange en soeke, deur mislukking en bekering, tot genesing, intimiteit en volkome oorgawe aan Jesus Christus-die hemelse Bruidegom. Hierdie is nie bloot 'n verklaring van 'n antieke liefdesgedig nie. Dit is 'n oproep aan die gebroke mens, die afgedwaalde gelowige en elkeen wat wonder of ware Liefde nog bestaan. U sal ontdek dat sy Liefde u nie net vind nie. Dit reinig, herstel en verander u. "Want sterk soos die dood is die liefde ... haar vurige vlamme is vuurvlamme-'n vlam van Yah." - Hooglied 8:6 Stephan Landman skryf met 'n diepe liefde vir die Woord van God en 'n sterk begeerte dat mense die waarheid, genesing en verlossing in Jesus Christus.


Productspecificaties

Merk Stephan Landman
EAN
  • 9781048349016
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
11,05
Naar shop