Die laaste lewe van Timtom Taljaard

Prijzen vanaf
12,50

Uitgelicht


Beschrijving

Bol "Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is. Dis die skrywer se twaalfde boek en bevat al die beste eienskappe van sy skryfwerk.

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
12,50
2,99
15,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (1)

"Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is. Dis die skrywer se twaalfde boek en bevat al die beste eienskappe van sy skryfwerk.


Productspecificaties

EAN
  • 9798232578435
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
12,50
Naar shop