die Geheim van Tas

Prijzen vanaf
13,50

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét wordOuderdom 9-12 jr

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
13,50
2,99
16,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
14,20
2,49
16,69
Naar shop
2,49 Shipping Costs
14,20
2,49
16,69
Naar shop
2,49 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét wordOuderdom 9-12 jr

Amazon

Pages: 108, Paperback, Errol Victor


Productspecificaties

Merk Errol Victor
EAN
  • 9798235026230
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
13,50
Naar shop