Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby: 2

Prijzen vanaf
11,50

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol DIE DUIWELSWOLWE VAN OMDRAAI VERBYBEWAAR DIE EEN WAT MY SKAT PROBEER STEEL,MY SPOOK GRYP HOM AAN DIE KEEL ...Die tweeling Basjan en Boela Botha en hulle boesemvriend Phillip Human, kon dit skaars glo toe hulle deur een van hul onderwysers, Boertjie Albertyn saamgenooi word om die Boesmantekeninge in die nuutontdekte Vlermuisgrot hoog in die Slanghoekberge in die Boland te fotografeer.Maar om oor grotte, skatte, 'n mooi nooi met die naam van Nicola, Duiwelswolwe en geraamtes te fantaseer, is gans anders as om werklik 'n pistool teen jou rug te voel of skielik te gewaar dat die aarde na al die jare weer begin bewe!Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby is 'n boek wat jou end uit sal boei. Ouderdomsgroep 10-13 jaar

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
11,50
2,99
14,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
12,49
2,49
14,98
Naar shop
2,49 Shipping Costs
12,49
2,49
14,98
Naar shop
2,49 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

DIE DUIWELSWOLWE VAN OMDRAAI VERBYBEWAAR DIE EEN WAT MY SKAT PROBEER STEEL,MY SPOOK GRYP HOM AAN DIE KEEL ...Die tweeling Basjan en Boela Botha en hulle boesemvriend Phillip Human, kon dit skaars glo toe hulle deur een van hul onderwysers, Boertjie Albertyn saamgenooi word om die Boesmantekeninge in die nuutontdekte Vlermuisgrot hoog in die Slanghoekberge in die Boland te fotografeer.Maar om oor grotte, skatte, 'n mooi nooi met die naam van Nicola, Duiwelswolwe en geraamtes te fantaseer, is gans anders as om werklik 'n pistool teen jou rug te voel of skielik te gewaar dat die aarde na al die jare weer begin bewe!Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby is 'n boek wat jou end uit sal boei. Ouderdomsgroep 10-13 jaar

Amazon

Pages: 84, Paperback, Errol Victor


Productspecificaties

Merk Errol Victor
EAN
  • 9798232423414
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
11,50
Naar shop