Barend Beer en die Woud van Hartseer

Prijzen vanaf
14,00

Gesponsorde links

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Wanneer Barend se mamma-beer 'n uitnodiging uit Die Hemel ontvang is Barend aanvanklik kwaad. Hoe kan sy ma hom alleen los terwyl sy op reis gaan na 'n plek waarvandaan sy nie beplan om terug te keer nie? Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis aanhef, maar op pad Hemel toe verloor hy haar spoor en verdwaal hy in die Woud van Hartseer. Hoe gaan hy sy pad uit die diepste, donkerste woud in die wêreld vind? >Barend Beer en die Woud van Hartseer is 'n verhaal oor verlies, maar ook oor hoop en die vriendskappe wat in die grootste oomblikke van nood gesmee word. Hierdie boek is geskik vir kinders en tieners wat reeds gevorderde lesers is, asook vir enigiemand wat hulself in die Woud van Hartseer bevind na die verlies van 'n geliefde. Die tema van verlies word met teerheid aangebied, en dus kan selfs die jongstes en die oudstes by hierdie verhaal aanklank vind.

Vergelijk aanbieders (3)

Gesponsorde links · Sommige shops betalen ons een vergoeding

Sorteren op:

€ 14,00 € 2,99 verzendkosten Totaal € 16,99

€ 15,88 Gratis verzending

€ 15,88 Gratis verzending

Beschrijving (1)

Wanneer Barend se mamma-beer 'n uitnodiging uit Die Hemel ontvang is Barend aanvanklik kwaad. Hoe kan sy ma hom alleen los terwyl sy op reis gaan na 'n plek waarvandaan sy nie beplan om terug te keer nie? Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis aanhef, maar op pad Hemel toe verloor hy haar spoor en verdwaal hy in die Woud van Hartseer. Hoe gaan hy sy pad uit die diepste, donkerste woud in die wêreld vind? >Barend Beer en die Woud van Hartseer is 'n verhaal oor verlies, maar ook oor hoop en die vriendskappe wat in die grootste oomblikke van nood gesmee word. Hierdie boek is geskik vir kinders en tieners wat reeds gevorderde lesers is, asook vir enigiemand wat hulself in die Woud van Hartseer bevind na die verlies van 'n geliefde. Die tema van verlies word met teerheid aangebied, en dus kan selfs die jongstes en die oudstes by hierdie verhaal aanklank vind.


Productspecificaties

Merk Independently Published
EAN
  • 9798257710704
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
14,00
Naar shop